South Africa: citation of Moscow University publications in nature conservation, environmental science
http://5bio5.blogspot.com/2012/09/south-africa-citation-of-moscow.htmlThis work (from the University of South Africa, see uir.unisa.ac.za/xmlui/handle/10500/1215) cited publications of a Moscow University scientist, a Fulbright Award winner, Dr. S.A.Ostroumov:
| Author: | Treurnicht, Stephanus Philippus |
[TXT] BESKOUINGS OOR VOLHOUBARE ONTWIKKELING EN DIE KRISIS IN DIE NATUUR deur STEPHANUS PHILIPPUS TREURNICHT voorgelê luidens die vereistes …
ETP D LITT
1 HOOFSTUK 1 INLEIDING 1.1 INLEIDING In hierdie hoofstuk word die volgende behandel:
1. Die agtergrond tot die navorsingsprojek; 2. Die motivering vir die studie; 3. Die probleemstelling;
4. Die navorsingsmetodes; 5. Die hoofstuk-indeling; en 6. 'n Verduideliking van ...
1. Die agtergrond tot die navorsingsprojek; 2. Die motivering vir die studie; 3. Die probleemstelling;
4. Die navorsingsmetodes; 5. Die hoofstuk-indeling; en 6. 'n Verduideliking van ...
See: http://uir.unisa.ac.za/bitstream/handle/10500/1215/00front.pdf?sequence=2
**
http://en.scientificcommons.org/50085312
| Beskouings oor volhoubare ontwikkeling en die krisis in die natuur (2004) | |||||||||||||
Abstract | |||||||||||||
| During the last few decades the need existed for a new framework to give direction to development and ecological thought in respect of the sustaining of nature in order to place development and ecological thought within the limits of nature. However, development thought and the debate relating to nature are to some extent still treated in theory and practice as two separate entities. One of the current challenges for sustainable development is to reconcile the development and ecological branches of this debate. The thesis firstly explains the origin and characteristics of sustainable development. Secondly, the crisis in nature is discussed, followed by a discussion of the most important ecological views relating to sustainable development. Then issues in development thought that relates to sustainable development is discussed, as well as the changing emphasis in development thought that stimulated the growth of sustainable development. The mainstream development view, as the other main branch of sustainable development thinking, is then discussed. In conclusion, some issues relating to the operationalisation of sustainable development is discussed.. Development Studies. DLITT ET PHIL (DEV. STUD.) | |||||||||||||
Publication details | |||||||||||||
| |||||||||||||
**
Bibliographic information
**
BESKOUINGS OOR VOLHOUBARE ONTWIKKELING EN
DIE KRISIS IN DIE NATUUR
deur
STEPHANUS PHILIPPUS TREURNICHT
voorgelк luidens die vereistes vir die graad
D LITT ET PHIL
in die vak
ONTWIKKELINGSTUDIES
aan die
UNIVERSITEIT VAN SUID-AFRIKA
PROMOTOR: PROF. D.A. KOTZЙ
MEDEPROMOTOR: DR J.C.N. MENTZ
JUNIE 2004
ii
God has lent us the earth for our life; it is a great entail. It belongs as much to
those who are to come after us, and whose names are already written in the
book of creation, as to us; and we have no right, by anything that we do or
neglect, to involve them in unnecessary penalties, or deprive them of benefits
which it is in our power to bequeath (deur John Rushkin in 1849 geskryf in The
Seven Lamps of Architecture, (Reid, 1995: Foreword)).
iii
INHOUDSOPGAWE
BEDANKINGS ix
OPSOMMING x
SUMMARY xi
AFKORTINGS xii
HOOFSTUK 1 INLEIDING 1
1.1 Inleiding 1
1.2 Motivering vir die studie 3
1.3 Agtergrond tot die studie 11
1.4 Probleemstelling 14
1.5 Navorsingsmetodologie 16
1.6 Hoofstukindeling 18
1.7 Verduideliking van enkele sleutelbegrippe 19
HOOFSTUK 2 VOLHOUBARE ONTWIKKELING: ONTSTAAN EN
KENMERKE 22
2.1 Inleiding 22
2.2 Die spanning tussen natuur en ontwikkeling 24
2.3 Die keerpunt – Die “World Conservation
Strategy” 28
2.4 Ander faktore wat ruimte geskep het vir die groei van
die bewaringsdebat 37
2.4.1 Veranderings in die politieke arena 37
2.4.2 Die rol van populкre bewegings in die
beklemtoning van omgewings-
vraagstukke 39
iv
2.5 Twee gedagtestrominge 41
2.6 Volhoubare ontwikkeling: ‘n Bespreking van die
begrip 45
2.7 Slot 52
HOOFSTUK 3 ONTWIKKELING EN DIE KRISIS IN DIE NATUUR 54
3.1 Inleiding 54
3.2 Die krisis in die natuur 56
3.2.1 Ekonomiese groei en die stroping van
hulpbronne 61
3.2.2 Toenemende bevolkingsdruk 66
3.2.3 Erosie 68
3.2.4 Drakrag 70
3.2.5 Besoedeling 72
3.2.6 Die kweekhuiseffek 73
3.2.7 Spesieverlies 75
3.2.8 Die beskikbaarheid van water 77
3.3 Slot 78
HOOFSTUK 4 DIE EKOLOGIESE STROOM 79
4.1 Inleiding 79
4.2 Die diep ekologiese beskouing 80
4.3 Die eko-feministiese beskouing 91
4.4 Sosiale ekologie 95
4.5 Die vlak ekologiese beskouing 98
4.6 Die Gaia-beskouing 101
4.7 Slot 104
v
HOOFSTUK 5 VRAAGSTUKKE IN ONTWIKKELINGSDENKE 105
5.1 Inleiding 105
5.2 Epistemologiese vraagstukke 106
5.2.1 Dominasie van kennisstelsels 106
5.2.2 Reduksionisme en die dominante
metafisiese uitgangspunte daarvan 111
5.2.2.1 Atomisme 113
5.2.2.2 Meganisme 113
5.2.2.3 Universalisme 114
5.2.2.4 Objektiwiteit 115
5.2.2.5 Monoпsme 116
5.3 Empiriese vraagstukke 118
5.3.1 Die ontwikkelingsuitdaging 119
5.3.2 Die ontwikkelingskrisis na die
Tweede Wкreldoorlog 125
5.3.3 Modernisering, afhanklikheid en die
omgewing 131
5.4 Invalshoeke 135
5.4.1 Reaksie op makro-ontwikkeling 135
5.4.2 Die Basiesebehoeftebenadering 137
5.4.3 Groter klem op deelname en
plaaslike kennis 140
5.5 Slot 144
HOOFSTUK 6 DIE ONTWIKKELINGSTROOM 145
6.1 Inleiding 145
6.2 Die hoofstroom tegnosentriese beskouing 147
6.2.1 Die aard van ekonomiese groei 149
vi
6.2.2 Deelnemende ontwikkeling en
inheemse tegniese kennis 152
6.3 Die alternatiewe ontwikkelingsbeskouing 153
6.3.1 Kenmerke 154
6.3.2 Die bewaring van die natuur 156
6.3.3 Die aard van ekonomiese groei 157
6.3.4 Deelnemende ontwikkeling en
inheemse tegniese kennis 158
6.3.5 Hulpbronbenutting 159
6.3.6 Die benutting van toepaslike tegnologie 159
6.3.7 Geslagsgelykheid 160
6.4 Die ko-ewolusionкre beskouing 161
6.5 Slot 163
HOOFSTUK 7 DIE OPERASIONALISERING VAN VOLHOUBARE
ONTWIKKELING 165
7.1 Inleiding 165
7.2 Probleme van operasionalisering 166
7.2.1 Vervreemding van die natuur 166
7.2.2 Internasionale verhoudings 168
7.2.2.1 Toegang tot bronne in die
natuur 172
7.2.2.2 Onsekerhede in die
hulpbronbasis 173
7.2.3 Kultuur en bewaring 174
7.2.4 Bewaring van die natuur vir menslike
behoeftes 176
7.2.5 Deelnemende ontwikkeling 179
7.2.6 Geslagsgelykheid 181
7.3 ‘n Plaaslike vlak benadering tot volhoubare
vii
ontwikkeling 182
7.3.1 Die behoefte aan plaaslike besluit-
neming met betrekking tot volhoubare
ontwikkeling 184
7.3.2 Natuurbewaring: ‘n Ope-einde en
adaptiewe leerproses 189
7.4 Slot 191
HOOFSTUK 8 SLOTOPMERKINGS 193
8.1 Inleiding 193
8.2 Wanbalanse en die krisis in die natuur 194
8.3 Ontwikkelingsdenke en die debat oor die
bewaring van die natuur 197
8.4 Klemverskuiwings in ontwikkeling 199
8.5 Enkele navorsingstemas wat voortspruit uit
die debat oor volhoubare ontwikkeling 204
8.6 Slot 206
BYLAAG DIE KOGELBERG-WКRELDBIOSFEER: DIE STRYD
OM DIE BEWARING VAN DIE NATUUR 208
1. Inleiding 208
2. Die belangrikheid van Kogelberg uit ‘n
bewaringsoogpunt 209
3. Probleme wat die voortbestaan van die
Kogelbergsisteem bedreig 213
4. Bestaande bedreigings vir die Kogelberg,
Palmietrivier en vleiland 217
5. ‘n Opsomming van die omgewingsimpak op
verskeie komponente van die Kogelberg 221
viii
5.1 Infrastruktuur en toegangspaaie 221
5.1.1 Die Laer Hangklipdam 221
5.1.2 Die Bo Hangklipdam 222
5.1.3 Die Shand Keerwaldam 223
5.1.4 Die aangepaste Shand
Keerwaldam 224
5.1.5 Die Laer Campanuladam 224
5.1.6 Die Bo Campanuladam 225
5.1.7 Die Groter Arieskraaldam 225
5.1.8 Die Laer Arieskraaldam 226
5.1.9 Tonnels, pyplyne en verwante
strukture 226
5.2 Sosiale en ekonomiese impak 226
5.3 Die aard van die grond 227
6. Slotopmerkings 227
BIBLIOGRAFIE 229
ix
BEDANKINGS
Baie mense het op ‘n direkte en indirekte wyse bygedra tot hierdie studie. Ek
sonder graag die volgende uit:
• My promoter, prof DA Kotzй, vir sy moeite, motivering en opoffering. Prof
Kotzй het groot opofferings gemaak vir my.
• My ander promoter, dr JCN Mentz, vir sy moeite, motivering en opoffering.
• Mev M de Kock wat op kort kennisgewing gehelp het om die manuskrip te
finaliseer.
• Me GM Loots wat ook gehelp het met die manuskrip.
• Dr JD Berlyn vir sy hulp en advies.
• My kollegas vir hul bystand.
• Me L Brown vir haar hulp in die Unisa Biblioteek.
x
OPSOMMING
Die afgelope paar dekades het daar ‘n duidelike behoefte ontstaan aan ‘n nuwe
raamwerk om ontwikkelingsdenke en ekologiese denke oor die handhawing van
die natuur te rig sodat dit binne die perke van die natuur gestalte kry. Ontwik-
kelingsdenke en die debat oor die handhawing van die natuur word steeds in ‘n
mate as twee afsonderlike aangeleenthede in teorie en die praktyk gehanteer.
Dit is een van die uitdagings van volhoubare ontwikkeling om die ontwikkelings-
pool en die ekologiese pool in die debat met mekaar te versoen.
Eerstens is die ontstaan en kenmerke van volhoubare ontwikkeling in die
proefskrif verduidelik. Daarna is die aard van die krisis in die natuur verduidelik,
gevolg deur ‘n bespreking van die belangrikste ekologiese beskouings met
betrekking tot volhoubare ontwikkeling. Daarna is vraagstukke in ontwikkelings-
denke wat op volhoubare ontwikkeling betrekking het, behandel asook die
stelselmatige klemverskuiwings in ontwikkelingsdenke wat onder meer die groei
van volhoubare ontwikkeling gestimuleer het. Die hoofstroom ontwikkelings-
beskouings, as die ander teenpool van die debat oor volhoubare ontwikkeling, is
daarna behandel. Ten slotte het enkele operasionaliseringsvraagstukke van
volhoubare ontwikkeling aandag geniet.
xi
SUMMARY
During the last few decades the need existed for a new framework to give
direction to development and ecological thought in respect of the sustaining of
nature in order to place development and ecological thought within the limits of
nature. However, development thought and the debate relating to nature are to
some extent still treated in theory and practice as two separate entities. One of
the current challenges for sustainable development is to reconcile the
development and ecological branches of this debate.
The thesis firstly explains the origin and characteristics of sustainable
development. Secondly, the crisis in nature is discussed, followed by a
discussion of the most important ecological views relating to sustainable
development. Then issues in development thought that relates to sustainable
development is discussed, as well as the changing emphasis in development
thought that stimulated the growth of sustainable development. The mainstream
development view, as the other main branch of sustainable development
thinking, is then discussed. In conclusion, some issues relating to the
operationalisation of sustainable development is discussed.
Keywords: Sustainable development; development thought; ecological integrity;
gender imbalances; indigenous knowledge systems; participatory rural appraisal,
participatory learning and action; global warming; erosion; pollution; economic
growth; specie imbalances; specie loss; deep ecology; shallow ecology; eco-
feminism; social ecology; co-evolution; technocentrism; alternative development;
Gaia.
xii
AFKORTINGS
FAO Food and Agricultural Organisation
IDS Institute of Development Studies
IUCN International Union for the Conservation of Nature
NRO Nie-regeringsorganisasie
PAR Participatory action research
PLA Participatory learning and action
PRA Participatory rural appraisal
RAAKS Rapid Appraisal of Agricultural Knowledge Systems
RRA Rapid rural appraisal
UNEP United Nations Environmental Programme
USSR Unie van Sosialistiese Sowjet Republieke
VN Verenigde Nasies
VSA Verenigde State van Amerika
WCED World Commission on Environment and Development
WCS World Conservation Strategy
WWF World Wildlife Fund





